Hierdie platform is in ontwikkeling — slegs ’n konsepbewys (proof of concept).
Bloemfontein Baptiste Kerk

Kerk vir almal

Welkom by Bloemfontein Baptiste Kerk — die tuiste vir ons gemeente met nuusbriewe, kleingroepe, terugvoer en alles rondom ons mense, op een plek.

Nuutste preek

Openbaring 1

Openbaring · Petrie · 16 Junie 2026

Dienstye

Sondagoggend
08:30 en 10:15
Sondagaand
18:30

Kom en geniet die dienste saam met ons! Ons aanlyn dienste vind plaas via die Kerk Aanlyn platform en ons YouTube-kanaal soos bogenoemde tye.

Wie is ons?

Welkom by Bloemfontein Baptiste Kerk, maak nie saak waar jy jouself in jou geestelike reis bevind nie. Of jy nuut tot kerk is en of jy miskien al vir baie jare ’n Christen is wat ’n vars begin wil maak, jy is meer as welkom by ons. Ons hoop dat jy hierdie gemeente as ’n plek sal ervaar waar jy ’n vars en genotvolle verbintenis met God en ander mense sal kan maak.

Hoe kan ons help?

Gebedsversoeke
Deel jou gebedsversoek met ons pastorale span.
Pastorale berading
Maak ’n afspraak vir vertroulike pastorale berading.
Algemene navrae
Enige ander vrae? Ons help graag.